# Die leier van die EFF, Julius Malema, is heftig gekant teen die ontbinding van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. Politieke partye in die ad hoc-komitee wat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings ondersoek, is verdeeld oor die saak. Die komitee beraadslaag steeds oor sy langverwagte voorlopige verslag. Die DA sê die direktoraat moet ontbind en met ʼn onafhanklike instelling buite die Nasionale Vervolgingsgesag vervang word. Malema sê groter oorsig is nodig:
Malema verwerp oproepe dat direktoraat ontbind word [KLANK]
ENG MalemaOnIDAC