# Die DA in die Wes-Kaap veroordeel die verwydering van sy burgemeester in Theewaterskloof as nog ‘n voorbeeld van die onbestendigheid wat die ANC, die Patriotic Alliance en die EFF veroorsaak. Provinsiale leier Tertuis Simmers sê terwyl Lincoln de Bruyn die finansiële gemors van die ANC/PA-koalisie moes oplos, het hy en sy spanne probeer om geldsake te bestendig en noodsaaklike dienste te lewer. Hy sê inwoners kan nie politieke chaos bekostig nie:
DA in Wes-Kaap kritiseer verwydering van sy burgemeester in Theewaterskloof [KLANK]
AFR SimmersONMayor