Skip to content

Netanyahu sê dis te gou om te weet of Iran betrokke was by poging tot kaping van Flydubai [KLANK]

# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê dis nog nie seker of Iran betrokke was by gister se Flydubai-gebeure nie. ‘n Medevlieënier op ‘n vlug na Tel Aviv het die vlieënier met ‘n mes gesteek in ‘n klaarblyklike poging om die vliegtuig te laat neerstort. Passasiers en bemanningslede het hom oorrompel en twee ander vlieëniers aan boord het in Saoedi-Arabië geland. Netanyahu sê daar word ondersoek of dit ‘n terroriste-aanval was:

ENG NetanyahuOnInvestigation