Skip to content

Staatsdiensvakbond sê Parlement moet Departement van Korrektiewe Dienste aanspreeklik hou [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra ʼn dringende parlementêre ondersoek nadat die Departement van Korrektiewe Dienste ʼn vrywarings-ouditmening vir die 2025/2026-boekjaar ontvang het. Die oudit-uitslag kom te midde van beweerde kommer oor die departement se voedselvoorsiening-kontrakproses vir vyf jaar waarby 115 diensverskaffers en 66 voedingsprodukte betrokke is en wat meer as een-miljard-rand beloop. Die vakbond-woordvoerder, Claude Naicker, sê die departement kan nie bekostig om kommer oor sy finansiële bestuur en verkrygingsprosesse te ignoreer nie:

ENG NaickerONDisclaimerAudit