# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, het planne bevestig om generaals en admiraals met 20-persent te verminder en sê dit moes lankal gebeur het. Daar is meer as 800 generaals en admiraals op aktiewe diens in die weermag, vloot, marinierskorps, lugmag en ruimtemag. Die besnoeiing van hoë range in die Amerikaanse leër kom ten spyte van die sewe maande lange oorlog teen Iran en die hoë gebruik van ammunisievoorrade. Hegseth het by die marinierskorps se basis in Quantico in Virginia gesê hulle behou ook dienspersoneel teen “rekordgetalle”:
Hegseth sê Amerikaanse leër gaan generaals en admiraals met 20-persent verminder [KLANK]
ENG HegsethOnCuttingTopBrass