# ActionSA in KwaZulu-Natal verwelkom die eThekwini-raad se besluit om fondse beskikbaar te stel vir die permanente aanstelling van 85 veiligheidsbeamptes. Die party sê egter dis te min gegewe die omvattende gebruik van uitgekontrakteerde sekuriteit. ActionSA-woordvoerder Zwakele Mncwango sê meer as 160-miljoen-rand word jaarliks aan uitgekontrakteerde sekuriteit bestee. Hy sê die metro moet permanente aanstellings bespoedig om geld te bespaar en bestendige werk te verskaf:
ActionSA verwelkom eThekwini se aanstelling van 85 veiligheidsbeamptes, maar sê dis te min [KLANK]
ENG MncwangoONInsourcing