Skip to content

SALGA sê plaaslike regering is regstreeks verantwoordelik om openbare ruimtes vir vroue veiliger te maak [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging het daadwerklike, dringende optrede teen geslagsgeweld en vrouemoord geëis en terselfdertyd gewaarsku onderbefondsde munisipale infrastruktuur gaan voort om plaaslike veiligheidspogings in die wiele te ry. President Cyril Ramaphosa het ‘n nasionale vierpuntplan aangekondig wat ontwerp is om die strafregregstelsel te versterk en regeringsoptrede teen geslagsgeweld te versnel. Die woordvoerder van SALGA, Motalatale Modiba, sê plaaslike regerings het ‘n regstreekse verantwoordelikheid om openbare ruimtes veiliger te maak vir vroue:

ENG ModibaONAction