# Die gewese lid van die GOOD Party, Sarah Mabotsa, eis antwoorde nadat sy as raadslid en burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning in Tshwane ontslaan is. Die party het sy besluit vroeër vandeesweek aangekondig en haar beskuldig van konstitusiebreuk. GOOD se samewerkingsooreenkoms met RISE Mzansi beteken ook die partye het Mabotsa as hul burgemeesterskandidaat vir Tshwane voor die plaaslikeregeringverkiesing onttrek. Mabotsa sê haar ontslag het gevolg nadat sy kommer oor reëlings van die veldtog, bronne en ondersteuning uitgespreek het:
Gewese GOOD Party-raadslid Sarah Mabotsa eis antwoorde na haar ontslag [KLANK]
ENG MabotsaONDemands