# COSATU het die Nasionale Bedingingsraad vir die Padvrag- en Logistieke Bedryf se uitspraak verwelkom dat werkers se geld veilig is. In nuusberigte is beweer die raad het werkers se fondse vir siekte-, vakansie- en verlofbetalings in sy finansiële state as sy eie bates voorgestel. COSATU se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die raad het verduidelik dat sy grondwet nie vereis dat afsonderlike finansiële state vir elke fonds opgestel moet word nie:
COSATU sê padvragwerkers se fondse is veilig en volhoubaar [KLANK]
ENG SabelaONRoadFreight