Skip to content

Kaapse Onafhanklikheidsgroep striem minister se opmerking as ‘afskuwelik’ [KLANK]

# Die Kaapse Onafhanklikheids-voorspraakgroep veroordeel die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, se opmerking dat diegene wat dink Suid-Afrika is nie goed vir hulle nie, moet die land verlaat. Die organisasie sê dis afskuwelik en skynheilig. Woordvoerder Phil Craig sê burgers wat betoog teen misdaad, rasse-diskriminasie en slagspreuke wat moord voorstaan, lewer ‘n burgerlike diens en is nie onpatrioties nie:

ENG CraigOnRemarks