# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering, sê die Kabinet se goedkeuring van die Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering is ʼn mylpaal in die voortgesette hervorming en vernuwing van die land se plaaslikeregering-stelsel. Die hersiening se doel is om die stelsel te moderniseer en te versterk om seker te maak munisipaliteite is beter toegerus om op gemeenskappe se ontwikkelingsbehoeftes te reageer. SALGA-president Bheke Stofile sê dis ʼn geleentheid om bekwame munisipaliteite te bou en demokratiese bestuur te bevorder:
SALGA verwelkom Kabinet se goedkeuring van Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering [KLANK]
ENG StofileONWhitePaper