# President Donald Trump van Amerika het ʼn uitvoerende bevel onderteken om die term Kunsmatige Intelligensie na Superintelligensie te verander wanneer dit in sy administrasie se amptelike kommunikasie gebruik word. Hy het gister in die Withuis met voorste uitvoerende tegnologiehoofde, onder andere van OpenAI, Anthropic, Nvidia, Meta en Google, vergader. Daar word strenger oorsig oor kunsmatige intelligensie gevra, en dat die tegnologie stadiger ontwikkel word. Trump sê die hoofde het ʼn “moreel bindende” dokument onderteken wat sal dien as ʼn vorm van beskerming teen moontlike gevare van KI:
Trump onderteken uitvoerende bevel om term “Kunsmatige Intelligensie” na “Superintelligensie” te verander [KLANK]
ENG TrumpOnOversight