Skip to content

Ramaphosa sê die grootste bedreiging vir vroue is nie onbekende oortreders nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die land moet die ongemaklike, vernietigende waarheid in die gesig staar dat die vernaamste brandpunt vir geslagsgeweld in die huis en in interpersoonlike verhoudings lê. Volgens ’n nasionale studie deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad is ’n intieme lewensmaat verantwoordelik vir die dood van meer as 60-persent van die vroue wat in 2021 en 2022 vermoor is. In ’n toespraak aan die nasie gisteraand het Ramaphosa gesê die verantwoordelikheid vir geweld lê altyd by die persoon wat dit pleeg, en nooit by die slagoffer nie:

ENG RamaphosaNotEnough