Skip to content

DA dien ‘n klag in by Nersa oor Tshwane se elektrisiteitsprobleme [KLANK]

# Die DA sê die aanhoudende en duur van kragonderbrekings in Tshwane is moontlik ‘n skending van die stad se lisensievoorwaardes vir elektrisiteitsverspreiding. Die party het ‘n klag by die energiereguleerder, Nersa, ingedien en vra vir ‘n ondersoek na die stad se elektrisiteitsvoorsiening. Cilliers Brink van die DA sê Tshwane ervaar ongeveer een-duisend-600 kragonderbrekings per maand, waarvan 70-persent langer as agt ure duur:

AFR BrinkOnNersaComplaint