# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die werkloosheidskrisis word vererger deur regeringsbeleid, insluitend die onlangse verhoging van die terugkoopkoers. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging voer aan die koersverhoging van sewe-present na 7,25-persent sal lenings duurder maak en kan die motorbedryf benadeel deur die vraag na voertuie te laat afneem. Hlubi-Majola doen ‘n beroep op groter openbare belegging en werkskepping om werkloosheid aan te spreek:
MISA sê staatsbeleid vererger die werkloosheidskrisis [KLANK]
ENG PhakamileOnGovernmentPolicies