Skip to content

DA eis sterker wetstoepassing ná massamoorde in Khayelitsha en Lwandle [KLANK]

# Die DA sê sterker optrede is nodig om vuurwapengeweld in die Wes-Kaap te bekamp ná twee afsonderlike skietvoorvalle in Khayelitsha en Lwandle oor die naweek. Woordvoerder Benedicta van Minnen sê Lwandle het dringend ‘n permanente polisiestasie met voldoende hulpbronne nodig, terwyl meer gedoen moet word om ondersoeke en vervolgings te verbeter. Sy sê onwettige vuurwapens vererger geweldsmisdaad terwyl die provinsie ‘n skuldigbevindingskoers van 5,5-persent vir die besit van onwettige vuurwapens het:

AFR BenedictaOnShootings