# President Cyril Ramaphosa sê ‘n verkiesing alleen kan nie vrede en demokrasie in Suid-Soedan waarborg nie. Ramaphosa het tydens ‘n virtuele beraad van die Afrika-unie gesê geloofwaardige verkiesings moet ondersteun word deur ‘n inklusiewe politieke proses, behoorlike veiligheidsmaatreëls en sterk instellings. Hy het ‘n beroep op Suid-Soedanese leiers gedoen om hul verskille opsy te skuif, sleuteluitdagings aan te spreek en in die aanloop tot verkiesings later vanjaar, aan blywende vrede en bestendigheid te werk:
Ramaphosa sê verkiesings alleen kan nie vrede in Suid-Soedan waarborg nie [KLANK]
ENG RamaphosaOnGuaranteedPeace