# Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe kritiseer die regstelsel se hantering van geslagsgeweld en vrouemoord. Voorsitter Thoko Mkhwanazi-Xaluva het tydens die nasionale ondersoek in Johannesburg gewaarsku slagoffers word dikwels aan sekondêre viktimisering blootgestel, van hul eerste kontak met die polisie tot die hantering van hofsake. Tsietsi Shuping van die Kommissie vir Geslagsgelykheid waarsku intussen agterstande in DNS-toetse vertraag ook geregtigheid:
Kommissie kritiseer strafregstelsel oor geslagsgeweld-sake [KLANK]
ENG-ShupingOnDNA