Skip to content

George-munisipaliteit keur bestedingsraamwerk vir infrastruktuur goed [KLANK]

# George se munisipale raad het sy Gekonsolideerde Raamwerk vir Kapitaalbesteding vir 2026/2027 goedgekeur en aanvaar. Dit verskaf riglyne vir beplanning en watter infrastruktuurprojekte voorkeur kry. Projekte word oorweeg volgens faktore soos diens-agterstande, groei, infrastruktuurbehoeftes, bekostigbaarheid, tegniese gereedheid en moontlike maatskaplike en ekonomiese voordeel. Die munisipaliteit se woordvoerder, Debra Sauer, sê infrastruktuurprojekte moet binne hulle beskikbare begrotings bly en werkgeleenthede skep:

ENG SauerONFramework