# Die vakverbond SAFTU sê hy ondersteun die doelwitte om arbeidsmigrasie te reguleer, werksgeleenthede te beskerm en te keer dat werkgewers trekarbeiders uitbuit. Die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste wat vir openbare kommentaar goedgekeur is, stel boetes van tot een-miljoen-rand voor vir nienakoming, vereis dat buitelandse burgers voor indiensneming getoets word, en stel indiensnemingskwotas voor. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê Suid-Afrikaanse en trekarbeiders moenie teen mekaar opgemaak word terwyl werkgewers voordeel trek uit lae lone, onsekerheid en verdeling nie:
SAFTU ondersteun Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste [KLANK]
ENG DyaniONExploitation