# Die polisie in Gauteng sê ‘n man wat verdink word van die moord op ‘n 23-jarige vrou gisteroggend in Tembisa, is dood aangetref in sy voertuig in Midrand. Boitumelo Gift Mashita is tydens ‘n beweerde rooftog doodgeskiet, terwyl sy op pad werk toe was. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê die man is Mashita se vervreemde eggenoot. Die ondersoek het hom met haar moord verbind, waarna ‘n opsporingspan na hom begin soek het:
Man verbind met moord op vervreemde vrou, in Midrand dood gevind [KLANK]
ENG MuridiliONMidrand