Skip to content

Aktiviste veroordeel dodelike skietvoorvalle by sjebiens in Gauteng en die Wes-Kaap [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê townships het al hoe onveiliger geword ná die reeks dodelike skietvoorvalle by sjebiens oor die naweek in Gauteng en die Wes-Kaap. Dennis Bloem van die forum doen ‘n beroep op sterker polisie-optrede van misdaadintelligensie om massaskietvoorvalle te voorkom en die verantwoordelikes te identifiseer. Hy versoek ook die regring om grensbeheer te verskerp ten einde die onwettige beweging van vuurwapens aan bande te lê.

ENG BloemOnTavernShootings