Skip to content

VF Plus eis streng optrede teen AK-47-netwerke en onwettige mynwerkersbendes [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê as agt swaar gewapende aanvallers met AK-47s ‘n taverne kan binnestorm, 18 mense kan vermoor en 15 wond, beteken dit georganiseerde gewapende misdaad is buite beheer in dele van die provinsie. Woordvoerder Jaco Mulder verwelkom die eerste inhegtenisneming in Tzaneen, Limpopo, maar sê misdaadintelligensie moes die netwerk vroeër ontwrig het. Hy dring aan intelligensie moet versterk en bendes betrokke by onwettige mynbou uitgeroei word:

AFR MulderOnShootings