# Die voorsitter van die Parlementêre ampsklagkomitee, Makashule Gana, het ‘n beëdigde verklaring by die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien oor die herroeping van advokaat Thandazani Madonsela se aanbeveling as getuienisleier. Die EFF en die African Legal Professionals Association het die regsgeding aanhangig gemaak omdat die Parlement die aanbeveling teruggetrek het weens kommer oor Madonsela se vorige werk vir die ANC. Gana vra die spoedige finalisering van die kwessie:
Gana dien ’n beëdigde verklaring in oor die Madonsela-regsaak [KLANK]
ENG-GanaOnAffidavit