# Die Gautengse polisie het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat ‘n 23-jarige vrou vanoggend in Mapungubwe-straat in Tembisa doodgeskiet is. Sy was op pad werk toe toe sy tydens ‘n beweerde rooftog om die lewe gebring is. Haar besittings is gesteel. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê die slagoffer is geïdentifiseer:
Vrou in Tembisa doodgeskiet, maar geen verband gevind met Ekurhuleni-moorde nie [KLANK]
ENG MuridiliOnShooting