# Sokker: Ierland se afrigter, Heimir Hallgrimsson, is trots op sy span se houding tydens hul oorwinning van 3-0 oor Israel in hul Nasiesliga-wedstryd in Hongarye. Die spelers het nie hande geskud nie. Die Iere, met swart moubande, het hul koppe laat sak tydens Israel se volkslied. Hulle beheerliggaam sê dit was ter erkenning van almal wat dood is in die konflik tussen Israel en Gaza. Hallgrimsson sê hulle het baie geleer:
Sokker: Ierse afrigter is trots op sy spelers se standpunt in die omstrede wedstryd teen Israel [KLANK]
ENG HallgrimssonOnLessons