# Die polisie in Limpopo het sake van moord en verkragting geopen teen ʼn polisiesersant van die Mecklenburg-polisiekantoor, en ook ‘n geregtelike doodsondersoek. Die man het na bewering gister ʼn 32-jarige man in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit doodgeskiet. Woordvoerder Malesela Ledwaba sê hy het daarna met ʼn 14-jarige meisie wat by hom was na sy woonplek in Ga-Masha gery, waar hy haar na bewering verkrag het:
Polisiesersant in Limpopo vermoor blykbaar ’n man en verkrag ’n 14-jarige voor hy sy eie lewe neem [KLANK]
ENG LedwabaONSergeant