# Die Britse minister van Verdediging, Wes Streeting, sê teenterrorisme-polisie lei die ondersoek na ʼn ernstige voorval naby die Lugmagbasis Fairford in Gloucestershire. Vyf mans is gister vasgetrek vir beweerde voorbereiding om terreur te pleeg en plofstof-oortredings toe hulle op pad was na die basis. Die Amerikaanse leër het dit onlangs gebruik as basis vir verdedigingsaanvalle teen Iran. Streeting sê hy het met sy Amerikaanse ampsgenoot, Pete Hegseth, oor die voorval gepraat:
Britse teenterrorisme-polisie ondersoek ernstige voorval naby RAF Fairford-lugmagbasis [KLANK]
ENG StreetingOnFairfordIncident