# Die nasionale ondersoek na die aanmelding, slagoffer-ondersteuning en voorverhoor-werking van die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord is verleng. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe doen die ondersoek. Die Menseregtekommissie se woordvoerder, Wisani Baloyi, sê die verlenging volg na oorweldigende reaksie op die oproep vir voorleggings, wat ʼn betekenisvolle openbare belangstelling in die ondersoek toon:
Nasionale ondersoek na geslagsgeweld uitgebrei ná positiewe reaksie deur publiek [KLANK]
ENG BaloyiONPublicResponse