# Die Departement van Landbou vra Suid-Afrikaners om te help met die stryd teen hondsdolheid deur verantwoordelike troeteldierbesit, inenting en vinnige optrede ná moontlike besmetting. Die land gedenk Wêreldhondsdolheidsdag onder die tema “Sterker Saam”. Die woordvoerder Prince Mtsweni sê 15 mense is sedert Januarie aan hondsdolheid dood. Hy sê 115 laboratorium-bevestigde gevalle by diere is tussen Januarie en Julie vanjaar aangemeld:
Departement van Landbou waarsku teen hondsdolheid-sterftes [KLANK]
ENG MtsweniONRabies