# Die Stad Kaapstad se Brand- en Reddingsdiens sê spanne monitor en blus die opflikkering van brande langs vuurlyne nadat ‘n groot veldbrand in die rigting van Kogelbaai en Gordonsbaai versprei het. Woordvoerder Michael Abrahams sê die terrein het dele van die brand ontoeganklik gemaak vir brandbestrydingspanne, wat voortgaan om die brand te monitor. Hy sê ‘n hommeltuig is Saterdag ontplooi om lugwaarnemings te doen en die brand se beweging te volg:
Brandbestryders monitor opflikkering van brande ná bergbrand in die Kaap [KLANK]
ENG AbrahamsONFire