# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n multidissiplinêre ondersoek van stapel gestuur nadat tien mense vroeg vanoggend by ‘n taverne in Lwandle, naby die Strand, doodgeskiet is. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê gewapende mans het die vermaaklikheidsplek voor twee-uur binnegegaan en op klante begin skiet. Sy sê vyf mense is op die toneel dood, terwyl nog vyf later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het. Sy sê elf ander ontvang mediese behandeling:
Tien dood en 11 gewond in skietery by ‘n taverne in Lwandle, Wes-Kaap [KLANK]
ENG PotelwaONShooting