Skip to content

Rugby: Stick opgewonde om te sien hoe ‘nuwe’ Bokspan teen die Wallabies gaan vaar

# Rugby: Springbok-hulpafrigter Mzwandile Stick sê die Bokke berei voor vir ‘n strawwe stryd teen die Wallabies vandag in Perth, met die afsluiting van die deel van hul internasionale seisoen. Stick sê hy is opgewonde ander spelers kry ‘n geleentheid ná ‘n uitmergelende vier weke teen die All Blacks. Veral spelers soos Canan Moodie en Handré Pollard, wat in een van die wedstryde kon speel, as hulle nie beseer was nie. Die wedstryd op die Optus-stadion skop om kwart-voor-twaalf af.