Skip to content

Parlement gaan Ekurhuleni vrouemoorde debatteer [KLANK]

# Die DA het ‘n debat in die Parlement vir Dinsdag verkry oor die vootslepende geweldsmisdaadkrisis in Ekurhuleni. Dit volg op die ontdekking van ‘n vrou se liggaam gister in Tembisa-Suid, wat die totaal van vroue wat die afgelope twee maande in die gebied vermoor is, op tien te staan ​​bring. Khathuthselo Rasilingwane van die DA sê die party sal ook daarop aandring dat senior polisieleiers en die Ekurhuleni-metropolisie voor die Gautengse provinsiale wetgewer verskyn en verantwoording doen oor polisieringsmislukkings.

ENG RasilingwaneONDeaths