# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika lok wêreldwye beleggings namate die regering infrastruktuurontwikkeling versnel om die ekonomie te laat groei. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die ANC se “Asiy’ekhaya“-plaaslikeverkiesingsveldtog in eThekwini, gesê die regering het die bedrywighede by die Durban-hawe omgekeer, en beleggers sien vooruitgang regoor die land. Hy sê meer beleggings sal werkskepping in alle sektore van die ekonomie aandryf:
Ramaphosa sê Suid-Afrika lok steeds wêreldwye beleggers [KLANK]
ENG RamaphosaONInvestors