Skip to content

Eskom bereik energiebeskikbaarheid van 70,4% en Suid-Afrika vier 498 dae sonder beurtkrag [KLANK]

# Eskom het die tweede agtereenvolgende week ʼn energiebeskikbaarheid-syfer van 70,4-persent aangeteken wat sy hoogste in ses jaar is. Suid-Afrika het ook 498 agtereenvolgende dae geen beurtkrag gehad nie. Die laaste beplande onderbrekings was verlede jaar in Mei. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die nutsdiens versterk die land se energiesekerheid deur beter bedryfs- en finansiële volhoubaarheid:

ENG MokwenaONAvailability