# Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het ouers en versorgers aangemoedig om waaksaam te bly en kinders tydens die skoolvakansie te beskerm. Pule waarsku kinders kan kwesbaar wees vir mishandeling, ontvoering, seksuele aanranding en mensehandel, veral wanneer hulle reis of sonder toesig gelaat word. Die woordvoerder van die ministerie, Sandy Godlwana, sê ouers moet te alle tye weet waar hul kinders is en verseker hulle word nie aan onveilige situasies blootgestel nie:
Maatskaplike Ontwikkeling waarsku oor risiko’s vir kinders tydens vakansies [KLANK]
ENG GodlwanaOnHolidays