# Die KwaZulu-Natalse polisie het ʼn verdagte vasgetrek in verband met die moord op nege mense in Sydenham in Oktober 2021. Ses mense is by ʼn huis in die Palmietweg-plakkerskamp doodgeskiet. Dieselfde aanvallers het na bewering dieselfde dag nog drie mense vermoor in twee afsonderlike voorvalle naby die toneel. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die verdagte sal na verwagting vandag in die Durbanse Landdroshof verskyn:
Vermeende Sydenham-massamoordenaar in KZN aangekeer [KLANK]
ENG NetshiundaONSuspect