Skip to content

Motorsport: Norris onseker voor Azerbeidjanse Grand Prix [KLANK]

# Motorsport: Lando Norris van McLaren verwag nie om vandag die voorste wegspringplek in te palm in die Azerbeidjanse Grand Prix nie. Hy en sy spanmaat, Oscar Piastri, het in gister se oefenrondes sowat 1,5-sekondes ná die pasaangeër, George Russell van Mercedes, geëindig. Norris, wat 106 punte agter die voorloper in die Formule Een-bestuurderskampioenskaps, Kimi Antonelli van Mercedes is met nege wedrenne oor, sê dis hartseer dat hulle so ver agter is:

ENG NorrisOnBakuCircuit