Skip to content

Gauteng Gesondheid sê mediese nooddienste bly ononderbroke te midde van tugoptrede teen personeel [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die publiek verseker dat sy mediese nooddienste ononderbroke voortgaan ten spyte van tugoptrede teen 21 werknemers. Die betrokke beamptes het kennisgewings oor pligsversuim ontvang nadat hulle nie hulle geskeduleerde aantal werksure voltooi het nie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê in teenstelling met berigte, is geen mediese nooddienswerkers tans geskors nie:

ENG MabonaONUninterrupted