# Die Stad Tshwane sê die invordering van agterstallige munisipale skuld is noodsaaklik om basiese dienste te befonds. Die metro verskerp tans sy veldtog om inkomste in te vorder. Die Hooggeregshof het hierdie week opdrag gegee dat die Mpumalanga-agentskap vir Ekonomiese Groei meer as 231-miljoen-rand aan Tshwane moet betaal vir water-, sanitasie- en elektrisiteit-dienste aan die Ekandustria-nywerheidspark. Die Tshwane-burgemeester se woordvoerder, Samkelo Mogobozi, sê die agentskap moet binne tien dae betaal:
Tshwane verskerp pogings om agterstallige skuld van regeringsdepartemente en staatsinstellings in te vorder [KLANK]
ENG MgoboziONHighCour