# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent verhoog, weens hoër brandstofpryse en toenemende inflasierisiko’s. Die besluit was eenparig en het die uitleenkoers tot 10,75-persent laat styg. Die president van die bank, Lesetja Kganyago het aan die media gesê inflasie sal na verwagting later vanjaar en vroeg volgende jaar tot bo vyf-persent styg. Dit sal egter weer afneem indien brandstofpryse daal:
SA Reserwebank verhoog terugkoopkoers na 7,25% met inflasierisiko’s wat vererger [KLANK]
ENG KganyagoOnRepoHike