# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Nakedi Kekana, vra padgebruikers om versigtig te wees, aangesien verkeersvolumes na verwagting vanaf môre tot Maandag in die skoolvakansie sal toeneem. Kekana se woordvoerder, Dali Tshifhiwa, sê die provinsie bied die St Engenas ZCC-pelgrimstog op Moria en die Phalaphala FM-koninklike erfenisfees in Vhembe aan. Hy sê verkeersbeamptes en die polisie sal ontplooi word om op te tree teen onder meer spoedoortredings, dronkbestuur, roekelose bestuur en oorlaaide voertuie:
LUR Kekana bepleit versigtigheid namate vakansieverkeer na Limpopo toeneem [KLANK]
ENG-TshifhiwaOnTravel