# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die aankondiging deur die minister van Landbou, Willie Aucamp, dat kwalifiserende plaaslike en internasionale entiteite entstof teen bek-en-klouseer op groot skaal mag vervaardig deur voorwaardelike lisensie-ooreenkomste met die Landbounavorsingsraad. Die hoofbestuurder van die LNR, Bennie van Zyl, sê die raad se entstof is uiters geskik vir Suid-Afrikaanse virusstamme en kan immuniteit vir tot ‘n jaar bied. Hy sê betrokkenheid van die privaat sektor kan die beskikbaarheid verbeter en kan koste verlaag:
TLU SA steun die lisensiëring van Landbounavorsingsraad-entstof [KLANK]
AFR VanZylOnLicensing