# Rise Mzansi veroordeel die moord op 11 mense, insluitend ‘n swanger vrou, en die besering van drie in KwaMakhutha, KwaZulu-Natal. Woordvoerder Mabinda Seaba sê uiterste geweld het te algemeen geword en hulle eis besliste optrede, aanspreeklikheid en nuwe leierskap. Seaba vra die verwydering van onwettige vuurwapens, die ontwrigting van misdaadnetwerke deur vinnige optrede gegrond op intelligensie, en samewerking met die gemeenskap om inwoners te ondersteun sodat hulle stemme gehoor kan word:
RiseMzanzi sê dis tyd om onwettige wapens te verwyder en netwerke te ontwrig [KLANK]
ENG SeabaOnGuns