Skip to content

Forum vra deursigtige ondersoek na Shadrack Sibiya [KLANK]

# Die burgerlike organisasie Forum for South Africa is bekommerd oor die aanklagte teen die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya. Die 59-jarige word aangekla van die verkragting van ‘n 18-jarige vrou in ‘n hotel in Sandton, Johannesburg, in Mei, en die seksuele voorbereiding van ‘n 16-jarige meisie tussen Julie en Augustus vanjaar. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê niemand is bo die reg verhewe nie, ongeag van rang en posisie:

ENG MashilompaneOntransparancy