Skip to content

DA verwerp aanstelling van nuwe hoofsweep vir Tshwane-raad [KLANK]

# Die DA in Tshwane verwerp die metro se stap om ‘n nuwe hoofsweep vir die raad te verkies, en meen die argument, dat die aanstelling nodig is om ontwrigting van dienslewering te voorkom, is nie geloofwaardig nie. ‘n Spesiale raadsvergadering vind vandag plaas om die hoofsweep te verkies. Dana Wannenburg van die DA sê Tshwane het nie nog ‘n Raadsaanstelling nodig vir die laaste weke van ‘n termyn wat ten einde loop nie. Hy sê dienste word nie deur politieke titels gelewer nie:

AFR WannenburgONChiefWhip