# Elf mense, insluitend ʼn swanger vrou, is gisteraand dood en drie ander is beseer in ʼn massa-skietvoorval in Durban se KwaMakhutha-township. Volgens berigte was die slagoffers saam in ʼn huis in die Ziko-gebied toe onbekende aanvallers ingestorm en op hulle losgebrand het. Die oorledenes was in hul middel-30’s. Die aanvallers het ook een van die slagoffers se motor aan die brand gesteek. Die polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het ’n soektog na drie verdagtes begin:
11 mense sterf in massa-skietvoorval in KwaMakhutha, Durban [KLANK]
ENG NetshiundaONKwaMakhutha