Skip to content

Cape Independence Advocacy Group vra Ramaphosa duidelikheid oor reg op selfbeskikking [KLANK]

# Die drukgroep, Cape Independence Advocacy Group, het aan president Cyril Ramaphosa geskryf en gesê hy moet bevestig of Suid-Afrika sy burgers se reg op selfbeskikking erken. Die leier, Phil Craig, sê alle mense se reg op selfbeskikking kry regsvoorrang bo enige parlementêre resolusie, hofbeslissing of grondwetlike bepaling. Hy sê die wet is duidelik: Alle mense het die reg op selfbeskikking. Hy sê dit sluit die mense van die Wes-Kaap in, asook baie ander sub-nasionale gemeenskappe in die land:

ENG CraigONRamaphosa