# Die DA sê die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, moet afgedank word indien hy skuldig bevind word aan die ernstige aanklagte van seksuele oortredings teen hom. Hy staan tereg op vyf aanklagte, waaronder verkragting, twee aanklagte van seksuele gereedmaking, die aanmoediging van seksuele gereedmaking van ‘n kind, en mensehandel. Lisa Schickerling van die DA sê die polisiediens se geloofwaardigheid rondom die beskerming van vroue en kinders is in gedrang, tensy daar beslissend opgetree word wanneer ernstige bewerings teen ‘n senior offisier gemaak word:
DA sê Sibiya moet afgedank word indien hy skuldig bevind word aan seksuele oortredings [KLANK]
AFR SchickerlingONSibiya